Grain Guide 2018

Skottelsvan510mmverseker tot gnikrewebdnorg eweis netni 12cmdiep Veelsydige metereenheid kan maklik ook kanola, sojabone, tef en ander fynsade hanteer BLOU BETEKEN GAAN GROOT – TREK LIG SOLITAIR 12 – PRESISIE LUGDRUKPLANTER Met werkwydtes van tot 12 m is die Solitair 12 die LEMKEN-werktuig wat baie hektare per dag plant, maar lag-lag deur die land draf agter ‘n trekker van net 112 kW. Elektriese metereenhede en druklugverdeling verseker akkurate saadplasing teen hoë spoed. Dit is die ideale planter om produktiwiteit te verhoog wanneer daar baie geplant moet word in ‘n kort tyd! Saadkapasiteit van 5 800 liter Werkwydtes van 8 tot 12 meter Ry-afstande van 12,5 of 15 cm Hoë presisie teen hoë spoed Afsonderlik geveerde skottels Werkwydtes van 2,5 tot 16 m beskikbaar Verseëlde laers is ten volle onderhoudvry Hoë werkspoed vir groot, volledige en intensiewe bewerking Die Heliodor-reeks is ideaal vir die boer wat vinnig en goedkoop organiese materiaal wil opkap en inmeng.Te danke aan die hoë spoed waarteen hy kan werk, is die Heliodor ook besonder goed geskik vir saadbedvoorbereiding. Nalooprollers beheer die werkdiepte en laat `n ferm saadbed agter. Die kompakte en slim ontwerp laat die Heliodor lekker lig trek, terwyl die hoë werkspoed intensiewe bewerking verseker. Kontak jou naaste Area Verkoopsbestuurder ommeer oor LEMKEN uit te vind Karel Munnik, Direkteur + AreaVerkoopsbestuurder, 082-412-2577, k.munnik@lemken.com Blackie Swart, AreaVerkoopsbestuurder, 082-404-9651, b.swart@lemken.com HELIODOR 9 KOMPAK-SKOTTELEG 55 Implements Lemken

RkJQdWJsaXNoZXIy NTI0MzQ=