Grain Guide 2018

Die staal in jou strategie. Tel 011 9222 300 · Faks 011 9222 358 www.northmec.co.za · www.caseih.com 175 JAAR VAN INNOVASIE. STERKER AS OOIT. Elke innovasie wat Case IH deur die jare in hierdie wêreld ingebring het, is gebore uit ‘n enkele visie – om landbou elke dag beter te maak. Ons innovasies is in die veld gebore, vanuit die praktiese behoeftes van boere regoor die wêreld. Dis hoekom ons toerusting ontwerp is om meer doeltreffend, meer akkuraat en meer effektief te wees. Ons verskuif grense, dink en oordink produktiwiteit. Dis wat maak dat ons vandag is wie ons is. Case left 17/184 Case/Northmec 46 GRAIN GUIDE 2018 Implements

RkJQdWJsaXNoZXIy NTI0MzQ=