ႉ
CHAPTER 9
the farmers’ request the Developing Grain Producer of the Year Award was adjusted
from 2014 to have three categories to enable producers at different levels to take
part – Subsistence Farmer of the Year (0 ha to 10 ha), Small-scale Farmer of the Year
(more than 10 ha, but less than 250 tons) and New Era Commercial Farmer of the
Year (more than 250 tons).
The first winners of these awards for 2014 were as follows:
• Grain SA/Absa Subsistence Farmer – Enoch Khumalo from Piet Retief
• Grain SA/Syngenta Small-Scale Farmer – Lungelwa Kama from Maclear in the
Eastern Cape
• Grain SA/Absa New Era Commercial Farmer – Ralph Swart from Swart
Boerdery in Elim, Western Cape.
At this award ceremony in 2014 Jannie de Villiers, CEO of Grain SA, said that this
organisation believed in the development of ways to bridge the gap between small
Labious Manoto from Lichtenburg in North
West and Schalk Stapelberg from Piet
Retief, Mpumalanga were respectively
the Developing Grain Producer and Grain
Producer of 2008.
Messrs Monwabisi Fandeso, Managing Director of the Land Bank, and Mr Karabo Peele,
Developing Grain Producer of the Year of 2002.
Toekenningsgeleentheid
November 2014
18
Ontwikkelende landbou-wenners
dankbaar vir ondersteuning
D
ie wenners van die drie splinternuwe kategorieë van die
Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar het elkeen
vanjaar hulle groot dankbaarheid uitgespreek vir dít wat
Graan SA en ander rolspelers in die landboubedryf in
elkeen vanhulleboerderye albetekenhet.
Graan SA/Absa Bestaansboer van die Jaar
(0 ha - 10 ha)
Enoch Khumalo van Piet Retief
“Ekhet in 2012betrokkegeraakbyGraanSA, toemyoëoopgegaan
het. Vandag sien ek ‘n toekoms. Ek vra die Departement van Land-
bou,Bosbou enVisserye om asseblief deure virmy oop temaak en
dat Graan SA sal aanhou ommy te ondersteun, sodat ek vorentoe
kanbeweeg.”
Graan SA/Syngenta Kleinskaalboer van
die Jaar (10 ha, maar minder as 250 ton)
Lungelwa Kama van Maclear
“Dit is ‘n groot eer virmy om vanaand op hierdie verhoog te kan
staan. Ek het dié toekenning nie verwag nie,maar ek is dankbaar
en ek dankGod vir alleswat hy virmy gedoen het. Baie dankie vir
Graan SA virmy opleiding en dankie ook vir Vusi Ngesi (Graan SA
ontwikkelingskoördineerder),maJaneMcPherson (bestuurder:Ont-
wikkelende Landbou,GraanSA) enmyman,Vuyani, vir al julle hulp
en leiding.”
Graan SA/Absa Nuwe Era Kommersiële
Boer van die Jaar (250+ ton)
Ralph Swart van Elim
“Dit is dieWes-Kaapwat hier staan en dit gebeur nie elke dag nie.
Ek het in 1979met 2 ha begin boer, ‘n jaar daarna het ek 5 ha gehad
en twee jaar daarna 9 ha. Toe ek graan verkoop het in 1979,was die
prysR400/ton en ‘nbeeswasR60.”
Swart boer vandag op 2 300 ha grond en hy het ‘n gemiddelde oes
van3 tonplus/ha. “Ekheteersvirdiehoendersgesaai,maarvandag
produseer ek virGraan SA tonne en tonne graan en ditwil gedoen
wees,” het hy met trots gesê. Een van sy grootste uitdagings is
grond. “Kosie van Zyl het in 2012mymentor geraak en een oggend
het hy bymy stoor aangekom en vir die gifsmous gesê dat hy die
regte chemiemoet spuit,want ‘Ralphmoet ‘n goeie oesmaak om
eendag sy eieplaas te kan koop’.
“Vandag, twee jaar later, koop ek ‘n plaas in Stormsvlei. Absa, dit
wat julle vironsmensedoen,waardeeronsbaie.Baiedankie virdié
geleentheid. Ek het ‘n toekoms virmy kinders probeer regkry,maar
Absa, julle het virmy kinders ‘n verdere hupstoot vir die toekoms
gegee,”wasSwart sewoorde.
Sy vrou, Preline, het ook vanaf die podium haar dankbaarheid
uitgespreek. “Ekwil baie dankie sê virGraanSA en al die rolspelers
in ons boerdery – Kosie van Zyl (ons mentor), Liana Stroebel
(Graan SA ontwikkelingskoördineerder) en Toit Wessels (ledebe-
marker: Graan SA). Dit wat ons bereik het, is net die Hemelse
Vader sewerk en ons is baie nederig oor al die toekenningswat op
onspadgekomhet.”
Leesmeer oor elkeen van hierdie driewenners se boerderye in die
September 2014-uitgawe van
SAGraan/Grain
.
GRAAN SA
RUTHSCHULTZ,
SAGraan/Grain
medewerker; Foto’s:
HELENUSKRUGER
RalphSwart vier syprestasie saammet sy seun, Jacques en vrou,
Preline.
EnochKhumalo se vrou,Nomsa,deeldie trotseoomblikwaarinhaar
man sy toekenningontvanghet.
LungelwaKama seman,Vuyani, ishaarmentor indieboerdery.
Families deel in vreugde
A page from the
SA Graan/Grain
magazine
of November 2014. It was the first time
that the Developing Grain Producer of the
Year Award was adapted to make provi-
sion for three categories – Subsistence
Farmer of the Year, Small-scale Farmer of
the Year and New Era Commercial Farmer
of the Year.