SA Graan November 2014 - page 69

AKTIEWE
BESTANDDEEL
FORMULERING
GEWASSEWAARIN
GEREGISTREER
TYDVANTOEDIENING
WEERSTAND-
STATUS
MEGANISMEVAN
WERKINGGROEP
Bromoxynil
1
450gramper liter
Gars, hawer, lusern
en koring
Slegs onderdrukkingwanneer
na-opkoms toegedienword voor
drieblaar-stadium vanonkruid in
tenkmengselmet iodosulfuron-
methyl-sodium/mefenpyr-diethyl of
iodosulfuron-methyl-sodium/meso-
sulfuron-methyl/mefenpyr-diethyl
Nee
C3 enM
Carfentrazone-
ethyl
400gramper
kilogram
Gars en koring
Dienna-opkoms toe saammet
MCPA enmetsulfuronmethyl of
chlorsulfuronwanneer gewas in
groeistadiums sewe tot 13 is
Nee
E
Chlorsulfuron
750gramper
kilogram
Gars, hawer en
koring
Dienna-opkoms toewanneer gewas
in twee- tot vyfblaar-stadium is
Nee
B
Flumetsulam 800gramper liter
Klawers, lusern,
peulgewasweidings
enmedics
Dienna-opkoms toewanneer die
gewas drie volledige saamge-
steldeblaregevormhet en voor-
dat dit blom
Nee
B
Glufosinate-
ammonium
200gramper liter
Meeste landbousitu-
asies
Voorsaai
Nee
H
Glyphosate
360/450/480/510
gramper liter
680/700/710gram
per kilogram
Meeste landbousitu-
asies
Voorsaai
Nee
G
Imazamox
40gramper liter
Kanola, lusern,
peulgewasweidings
enmedics
Dienna-opkoms toeop aktief groei-
endeonkruid – slegs opClearfield-
kanolakultivars
Nee
B
Iodosulfuron-
methyl-sodium/
mefenpyr-diethyl
50/150gramper
kilogram
Gars en koring
Dienna-opkoms toewanneer
onkruid in twee- tot vierblaar-sta-
dium is
Nee
B
Iodosulfuron-me-
thyl-sodium/meso-
sulfuron-methyl/
mefenpyr-diethyl
30/30/90gramper
kilogram
Koring
Dienna-opkoms toewanneer on-
kruid in twee- tot vierblaar-
stadium is
Nee
B
Metsulfuronmethyl
600gramper
kilogram
200gramper
kilogram
Gars, hawer en
koring
Dienna-opkoms toewanneer die
gewas indiedrie- tot vyfblaar-
stadium is
Nee
B
Metsulfuronme-
thyl/thifensulfuron
methyl
68/680per kilogram
Gars, hawer en
koring
Dienna-opkoms toeoponkruide
voor die vier- tot vyfblaar-stadium
Nee
B
Paraquat
200gramper liter
Allegewasse
Voorsaai
Nee
D
Paraquat/diquat
120/80gramper liter Allegewasse
Voorsaai
Nee
D
Prosulfocarb
800gramper liter
Koring
Dien vooropkoms toe slegs inmeng-
selmet triasulfuronof trifluralin
Nee
N
Pyraflufen-ethyl
20gramper liter
Gars en koring
Dienna-opkoms toe in tenkmengsel
met bromoksinil ofMCPAoponkruid
niegroter as twee- tot vierblaar-
stadiumnie
Nee
E
Simazine
500gramper liter
Kanola en lupiene
Dien vooropkoms toe, direk na-plant
ingoed voorbereide saadbed – slegs
op triasienbestande kanolakultivars
Nee
C1
Simazine/terbuth-
ylazine
213/287gram
per liter
450/450gramper
kilogram
Kanola
Dien vooropkoms toe, slegs in tenk-
mengselmetmetazachlor
Nee
C1
Thifensulfuron-
methyl
750gramper
kilogram
Gars, hawer en
koring
Dienna-opkoms toe, slegs saammet
metsulfuronmethyl wanneer koring
indie twee- tot vyfblaar-stadium
is,maar nieoponkruidouer as vier
wekenie
Nee
B
1
Om verwarring te voorkom is dieEngelsename vir aktiewebestanddelehier genoem.
NB – Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode – maak seker dat afwisseling geskied tussen
meganisme vanwerking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruidwat beheer moet word, voorkom op die etiket van diemiddel wat toegedien
gaanword.
TABEL 1: ONKRUIDDODERSGEREGISTREERVIRDIEBEHEERVAN TURKNAEL.
67
1...,59,60,61,62,63,64,65,66,67,68 70,71,72,73,74,75,76,77,78,79,...100
Powered by FlippingBook