SA Graan November 2014 - page 29

27
November 2014
21: TonyEsmeraldo (DuPont Pioneer) en sy vrou, Nadine.
22: LouwSteytler (voorsitter:GraanSA), JanniedeVilliers (uitvoerendehoofbestuurder:GraanSA) enminister Senzeni Zokwana.
23: RoyRoss (uitvoerendehoof: BusinessBankingAfrica, BarclaysAfricaGroup Limited) en sy vrou, Sandra.
24: JonathanMudzunga (Registrateur vanWet 36 van 1947) saammet sy vrou, Ndivhuho.
25: Kosie vanZyl (tweede van links) isRalphSwart (NuweEraKommersiëleBoer vandie Jaar), heel regs, sementor. Saammet hulleopdie foto isKosie
se vrou, Lize, enRalph se seun, Jacques (agter) enRalph se vrou, Preline.
26: DieBuro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) het ‘n inspirasietoekenningbydié aandontvang. FerdiMeyer (BFAP) het dit inontvangs geneem. Sy
vrou,Marilee, het in sy vreugdegedeel.
27: Fanie vanZyl (GraanSA-hoofbestuurslid) en sy vrou, Susan, vanMakwassie. Faniehet tydens die funksie ‘n spesiale verering vir uitstaande leier-
skapontvang.
28: Brienne vanderWalt (hoof: AgriBesigheid vanBarclaysAfrica enAbsa) en sy vrou, Caoilfhionn.
21
23
26
27
24
25
28
22
1...,19,20,21,22,23,24,25,26,27,28 30,31,32,33,34,35,36,37,38,39,...100
Powered by FlippingBook