SA Graan Mei 2014 - page 44

SuigSuid-Afrika aandie agterspeen
wat toegang tot die jongste
saadtegnologiebetref?
s
uid-Afrika was een van die eerste lande ter wêreld wat
GMO-saadtegnologie aangeneem en begin gebruik het.
Soveel so dat ons agtste staan uit 27 lande wat GMO’s
gebruik. Die geskatte area onder GMO’s vir mielies, soja-
bone en katoen in 2013was 2,85miljoenhektaar.
Hiervan was 2,364 miljoen hektaar onder mielies, 478 000 hektaar
onder sojabone en 8 000 hektaar onder katoen. Dit beteken dat
die aannemingskoers vir GMO’s in 2013 vir mielies 87%was en vir
sojabone en katoenonderskeidelik 92% en 100%.
Hierdie statistiek toon dus aan dat produsente in Suid-Afrika GMO-
tegnologie reeds vroeg aangeneem en begin gebruik het. Die vraag
OP PLAASVLAK
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en
MARINDAVISSER,
bestuurder: Bedryfsdienste, Graan SA
INSET
-oorsig
Mei 2014
42
Kommoditeitsklaring
Indien ‘n
event
vir kommoditeitsklaring goedgekeur is, mag die
event
as graan ingevoer word vir voedsel en veevoer, maar dit
magnieplaaslik aangeplant wordnie.
Algemene vrystelling
Indien ‘n
event
vir algemene vrystellinggoedgekeur word,mag
die
event
plaaslik kommersieel aangeplant en in- en uitgevoer
word vir voedsel en veevoer.
Terme
TABEL1: GMO-
EVENTS
GOEDGEKEURKRAGTENSDIEGMOWET15, 1997. TIPEGOEDKEURING:ALGEMENEVRYSTELLING–VOORWAARDELIK.
GEBRUIKVAN
EVENT
: INVOER/UITVOER; KOMMERSIËLEAANPLANTINGVIRVOEDSEL EN/OF VOER.
EVENT
(GEEN)
GEWAS
GEENEIENSKAP
MAATSKAPPY
JAARGOEDGEKEUR
TC1507
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Pioneer Hi-Bred
2012
BT11 xGA21
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Syngenta
2010
GA21
Mielies
Onkruiddoderverdraagsaam
Syngenta
2010
MON89034 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2010
MON89034
Mielies
Insekweerstand
Monsanto
2010
Bollgard IIxRR flex
(MON15985 xMON88913)
Katoen
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2007
MON88913 (RR flex )
Katoen
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2007
MON810 xNK603
Mielies
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2007
BolgardRR
Katoen
Insekweerstand/Onkruiddoderverdraagsaam Monsanto
2005
Bollgard II, line 15985
Katoen
Insekweerstand
Monsanto
2003
Bt11
Mielies
Insekweerstand
Syngenta
2003
NK603
Mielies
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2002
GTS40-3-2
Sojaboon
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2001
RR lines 1445& 1698
Katoen
Onkruiddoderverdraagsaam
Monsanto
2000
Line 531/Bollgard
Katoen
Insekweerstand
Monsanto
1997
MON810/Yieldgard
Mielies
Insekweerstand
Monsanto
1997
1...,34,35,36,37,38,39,40,41,42,43 45,46,47,48,49,50,51,52,53,54,...100
Powered by FlippingBook