Grafiek 4: Beraamdeoesopbrengsverlies indienhalms die totale vlagblaar en tweedeblaar verloor.
realiseer, is die persentasie blaaroppervlakte wat beskadig word
nie naastenby so groot op die boonste twee blare nie. Die neiging
is ook om eerste die onderste blare te myn. Onmiddellik is die
gevolgtrekking dat die skadewat veroorsaak kanword, dan heelwat
mindermoet wees.
Hierdie glashuisdata is toe gebruik om geraamde berekenings te
maak sou ons die boonste twee blare totaal kan verloor op sekere
persentasies vanhalms (
Grafiek 4
). Die geraamdewaardeswys dat,
sou hierdie hoeveelheid skade op 10% van die halms plaasvind, die
skade laer as 5% gaanwees, terwyl 10% oesverlies op 30% van die
halms kanplaasvind.
Indien ons na die skade in die veld terugkyk, sien ons dat die
halms aan die einde van die seisoen slegs ongeveer 40% van hulle
blaaroppervlakte verloor het (Grafiek 2). Daarom is daar besluit
om die persentasie blaaroppervlakte ook in berekening te bring
(
Tabel 3
).
Uit hierdie tabel is dit duidelik dat wanneer 50% van die halms per
land 50% van hulle blaaroppervlakte op elk van die boonste twee
blare verloor het, dieoesverlies ‘ngeraamde 8,48% kanwees.
Is blaarmyner gevolglik skadelik?
Visueel kan die beskadiging van die blare deur blaarmyners jou on-
middellik na ‘n plaagbeheerspuit wil laat gryp. Uit die bogenoemde
data en beramings wil dit egter blyk omminder erg te wees as wat
onssometdiebloteoogkanwaarneem.Daaromookdat veldproewe
nie werklike oesopbrengsverliese kan uitwys nie. ‘n Paar punte wat
indiebeheer vanblaarmyner hier na vore kom is:
Moenie vaskyk in ‘n besmette kol in die land nie, maar kry ‘n totale
prentjie vanwat indie land aandiegebeur is. ‘nKol ismiskien 100%
besmet en al die blare kan dood wees, maar hierdie kol maak dalk
net 10% van jou land se oppervlakte uit. Volgens Tabel 3 kandit dus
‘n 3,4% oesverlies teweegbring. Noumoet die produsent self gaan
besluit of dit diemoeitewerdgaanweesom koste aan tegaanom ‘n
hele land tebespuit om slegs 3,4%oesverlies te voorkom.
As jy weet blaarmyner is in jou omgewing, deursoek jou lande,
veral rondom vlagblaarstadium en onthou die onderste blare
word eerstegemyn.
Onthou ‘nbespuiting kannie skadeophef nie.
Deursoek die hele land, nie net ‘n klein kolletjie nie – dit kan die
moeitewerdwees.
Maak seker dat jou insekdoder effektief toegedienword.
Vir verdere besonderhede, kontak dr Goddy Prinsloo
by 082 875 3401of
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
–CarlaDiener 2012
87
July2014