1:WandileSihlobo (ekonoom:GraanSA) enWessel Lemmer (senior ekonoom:GraanSA) is slaggereedommarkinligting aanprodusente te verskaf.
2: AlzenaGomes (skakelbeampte) enPetroViljoen (administratiewe klerk: Heffings) vanGraanSA, bedien ledemet heerlike koffie enbeskuit.
3: Agter: DirkKotzé enHans vander Berg (albei ledebemarking- en kommunikasiebeamptes, GraanSA) by FreekduPlooy. Opdiegholfkarretjie isAnton
Botha (GraanSA-hoofbestuurslid vir streek 20) enDanie duPlooy, terwyl SPdeKlerk enBarenddeKlerk by hulle staan. Hierdieprodusente is almal van
Bultfontein.
4:Wessel Lemmer geselsmet Sunette enNeels de Jager (Bothaville) oor die jongstemarkverslae.
5: TweevanGraanSAseekonome, Funzani Sundani (agter links) enWandileSihlobo (voor), bydrMarindaVisser (bestuurder:Bedryfsdienste,GraanSA).
Lede konmet hullegesels oormarkverwagtinge en verskansingstrategieë.
6: NAMPO:Waar ou vriendemekaarweer raakloop. Cobus van Zyl (Klerksdorp), Kallie Schoeman (GraanSA-hoofbestuurslid vir streek 9), Fanie van Zyl
(Makwassie) enPhilipduPreez (Senekal).
7: Jurie en JohannaWessels (Heidelberg, Kaap) enMarieta enHennie leRoux (Albertinia) het ver geryomdieOesdag tebesoek.
8: Ledehet laatmiddagheerlikopdie stoepbydie ledelokaal ontspan. Hier kuier TheunisenMarietjiePrinsloo,WillieenAltaMaraisenCarel enMarietjie
Peach (almal vanMiddelburg,Mpumalanga) saam.
9:WillemBotha enGerhardMarx (albei vanReitz)maak seker by PatriciaMahlatsi (adminbeampte: Bedryfsheffing, GraanSA) of hulle kontakbesonder-
hedenog korrek is byGraanSA.
10: Cawood enHeleenCrous (Viljoenskroon) enhulle twee seuns, Corné en Johan, het ook ‘ndraai bydie ledelokaal gemaak.
11:BernardHaasbroek (Bothaville) en sydogter, Danette, saammet JacoBreytenbach (GraanSA-hoofbestuurslidvir streek19), staandeenZunéCoetzer
enReneeBurrows (albei vanBloemfontein).
12: BydieOesdagworddievriendskapsbandeweer gesmee. DissieKruger (voormaligeGraanSA-hoofbestuurslid),Neels Ferreira (voormaligevoorsitter
vanGraanSA), JacoMinnaar (GraanSA-dagbestuurslid) en JohanduToit (Senwes).
13: Japie enOrnaPrinsloo (Bultfontein) het komproeof die cappuccino regtig so lekker bydie ledelokaal is sooswat almal vertel het.
14: Graan SA se personeel het lede by die ledelokaal verwelkom. Dirk Kotzé, Petru Fourie (ekonoom: Graan SA) en Corné Louw (senior ekonoom:
GraanSA) is ophullepos.
15: Gerrit Dippenaar, Alfred Rossouw, Alfred Rossouw jr, Henk Fourie en Philco Steyn (almal van Potchefstroom) kuier laatmiddag op die stoep by die
GraanSA-ledelokaal.
16:DelareyTonkin (Standerton),Michael deKlerk (staandeagter, vanFrankfort),ManiePortwig (Vrede), KobusPapenfus (Carolina), TheoPapenfus (Caro-
lina) en FransKruger (Vrede).
17:WK enCarien vanderMerwe saammet hulle seuns Jurgens, Karel en Jamie.
6
9
12
15
7
10
13
16
8
11
14
17
9
July2014