SA Graan Augustus 2014 - page 23

Werktuieen toerusting
Stroper en stropertafel se lewensduur is op 4 000uur bereken en jaarliksegebruik op 300uur
Selfaangedrewe spuite se lewensduur is op 5 000uur bereken en jaarliksegebruik op 400uur
Skrootwaardes van stropers en tafels asook selfloperspuite is 10% van aankoopprys
Waardeverminderingper uur is die (aankoopprysmindie skrootwaarde) gedeel deur die lewensverwagting
Rente is bereken teen 10% vandiegemiddeldebelegginggedeel deur dieuur per jaar gebruik
Versekering en lisensies is bereken teen 1,75% vandiegemiddeldebelegginggedeel deur dieuur per jaar gebruik
Herstelwerk is by stropers en stropertafels bereken teen 40% van aankoopprys gedeel deur die lewensverwagting inuur
Herstelwerk is by selfaangedrewe spuitebereken teen 60% van aankoopprys gedeel deur die lewensverwagting inuur
Volgens hierdieberekening soos opgestel, kos dit amper R600om ‘nhektaarmielies te stroop en amper R55om eenhektaarmet ‘n selfaangedrewe spuit tebehandel.
TABEL 3: DIE KOSTE VAN ‘NMIELIE-, KORING/SOJABOON- OF SONNEBLOMSTROPERASOOKDIE KOSTE VAN ‘NSELFAANGEDREWE SPUIT.
Stroper- en selfaangedrewe spuit koste
AKSIE (KOSTEPERUUR)
MIELIESTROPER
KORING-/SOJABOON-
STROPER
SONNEBLOMSTROPER
SELFAANGEDREWE
SPUIT
DRYWINGSVEREISTE
HOËDRYWING
HOËDRYWING
HOËDRYWING
HOËDRYWING
Nuweprys vir stroper
2 818 500,00
2 818 500,00
2 818 500,00
1 950 000,00
kW
239,00
239,00
239,00
121,00
Waardevermindering
634,16
634,16
634,16
351,00
Versekering en lisensiekoste@ 1,75%
per jaar
90,43
90,43
90,43
46,92
Rentekoste@ 10%per jaar
516,73
516,73
516,73
268,13
Totale vaste koste
1 241,32
1 241,32
1 241,32
666,05
Herstel- enonderhoudskoste
281,85
281,85
281,85
234,00
Brandstofkoste@R13per liter
559,26
559,26
559,26
283,14
Totale veranderlike koste
841,11
841,11
841,11
517,14
Totale trekkerkosteper uur
2 082,43
2 082,43
2 082,43
1 183,19
Stropertafel koste per uur
AKSIE
MIELIETAFEL
KORING-/SOJATAFEL
SONNEBLOMTAFEL
IMPLEMENTGEBRUIK
8-RY 0,91MRYE
9M
8-RY 0,91MRYE
Gemiddeldenuwe implementprys
611 000,00
530 000,00
295 000,00
Gemiddeldegebruik (uur per jaar)
300,00
300,00
300,00
Lewensduur (uur)
4 000,00
4 000,00
4 000,00
Waardevermindering
137,47
119,25
66,37
Versekeringkoste@ 1,75%per jaar
19,60
17,00
9,46
Rentekoste@ 10%per jaar
112,02
97,17
54,08
Totale vaste koste
269,09
233,42
129,91
Herstel enonderhoud
61,10
53,00
29,50
Totale veranderlike koste
61,10
53,00
29,50
Totale stropertafelkosteper uur
330,19
286,42
159,41
TOTALEAKSIE (KOSTEPERUUR)
2 412,62
2 368,85
2 241,84
1 183,19
Werkspoed (km/uur)
7,00
7,00
7,00
12,00
Werkswydte (m)
7,20
9,00
7,20
24,00
Effektiwiteit
0,80
0,80
0,80
0,75
Hektaar bewerk per dag (10uur)
40,32
50,40
40,32
216,00
Werkstempo (uur per hektaar)
0,25
0,20
0,25
0,05
TOTALEAKSIE (KOSTEPERHA)
598,36
470,00
556,01
54,77
Liter diesel/ha
10,67
8,54
10,67
1,01
Dieselkoste/ha
138,71
110,96
138,71
13,11
Herstelwerkkoste/ha
85,06
66,44
77,22
10,83
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
Weesmeer effektief enweetwat is koste
FOKUS
Spesiale
21
August 2014
1...,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22 24,25,26,27,28,29,30,31,32,33,...124
Powered by FlippingBook